Thursday 22 May 2014

Important Dates for May

Important Dates Coming up


 
 
23 May 2014:   Basket for fourth union training flight
24 May 2014:   Fourth union training flight
27 May 2014:   Basket for fifth union training flight
28 May 2014:   Fifth union training flight
30 May 2014:   Basket for last union training flight
31 May 2014:   Last union training flight
05 Jun 2014:    Basket for first Race of 2014
07 Jun 2014:    First race of 2014

Monday 19 May 2014

Stray Pigeons's

Stray Pigeon's Reported:

Please note that the following Strays have been Reported by  the members bellow:


Steve Williams
PSWU 00174/13
PSWU 09136/13
PSWU 6217/13
PSWU 1152/13
PSWU 1829/13
 
Oom Hennie Stander
PSWU 0148/14
PSWU 0146/14
PSWU 00247/14
PSWU 6934/13
PSWU 6919/13
YSC 4945/13
 
If you need contact details of the members above or Report any more stray birds in the Union please contact me at: johan.olivierMAR@implats.co.za

Klerksdorp Tos

Mandjie aand op Rustenburg vir die Klerksdorp tos

Thursday 8 May 2014

PSWU Wedvlugsekretaris benodig


Die PSWU Wedvlugsekretaris verlang die volgende inligting van alle klubs voor of op 22 mei 2014 om hom Instaat te stel,om die wedvlug program volledig op te stel vir die 2014 seisoen
 

1)Voltooi julle lede lys met koordinate in julle winbird program en stuur die data
base file vir my aan per e-pos.Dan import ek dit hier by my,op my beurt stuur
ek die database files van die wedvlug punte en wedvlug program wat julle 
Import in julle winbird proram.Othou om  verkorte kode by elke lid te gebruik
Bv.boekenhout BKH 001 ENS.

2)Ek verlang met elke uitslag.die aantal duiwe wat gemandjie is vir die onder-
skeie wedvlugte,en laat ons aub.eerlik wees daarmee.

3)Ek verwag ook dat klubs die duiwe sal delete wat nie in die toegelate 20%
van die aantal duiwe gemandjie plek kry nie

4)Die Rustenburg Klubs is uitgesluit in punt 3,aaangesien ek vir hulle n ge-
saamentlike uitslag doen,en 20% trek ek oor na die unie uitslae

5)Ek doen apparte uitslae vir die volgende streke,Rustenburg klubs,Magallies
Wes,nl: Mooinooi en Brits.Krokodil streek:Bosveld en Thabazimbi

6)Ek wil ook graag weet of daar weer n junior kopetisie sal wees,indien wel sal
ek graag hulle name en coordinate,sowel as watter klub,ek sal die reeks hier opstel,om ook aan hulle n apparte uitslag te skep en die pswu junior kampioen te bepaal


7)Die unie punte werk as volg:vol punte vir eerste duif,daarna 1 bonus punt   
vir duiwe wat plekke kry daarna

8)Ek vertrou dat die pswu bestuur hierdie skrywe onder die aandag van alle
klubs sal bring.Indien daar enige iets bygevoeg  moet word,laat weet aub.

9)My besonderhede as volg:Tonie Heyneke,e-pos tonie.heyneke@vodamail.co.za



Sel no.0828734698.Dankie en groete Tonie Heyneke

Tuesday 6 May 2014

2014 Racing Program


    Club Distance's in Km        
Race Tipe MPK BPK RTB BOS TPK Basket Race Time Prize Money
Short Distance
Wesselbron Yearlings 260 280 255 330 380 5-Jun 7-Jun 08H00  
Any Age 08H30  
Christiana Yearlings 340 365 325 390 430 12-Jun 14-Jun 08H00  
Any Age 08H30  
Bultfontein Yearlings 310 340 310 380 430 19-Jun 21-Jun 08H00 Fun Run
Any Age 08H30  
Warrenton Yearlings 380 400 360 420 465 26-Jun 28-Jun 08H00  
Any Age 08H30  
Theunissen Yearlings 305 325 305 395 425 3-Jul 5-Jul 08H00 Fun Run
Any Age 08H30  
Bloemfontein Yearlings 400 415 395 470 520 10-Jul 12-Jul 08H00 Ladies Race / Mindnight
Any Age 08H30  
Middle Distance
Kimberly Any Age 1 435 455 420 485 530 17-Jul 19-Jul TBA  
Any Age 2 TBA  
Edenburg Any Age 1 470 490 470 565 590 24-Jul 26-Jul TBA  
Any Age 2 TBA  
Trompsburg Any Age 1 550 570 535 630 650 31-Jul 2-Aug TBA  
Any Age 2
Modderrivier Yearlings 465 485 455 545 560 1-Aug 9-Aug TBA JOK, Auction, R150 & Ring Auction
Any Age TBA  
Hopetown Any Age 1 550 570 535 630 650 14-Aug 16-Aug TBA  
Any Age 2 TBA  
Gariep Dam Yearlings 575 595 570 650 695 21-Aug 23-Aug TBA Derby, Auction, R150 & Ring Auction
Any Age  
Long Distance
Colesberg Any Age 1 600 620 600 695 720 28-Aug 30-Aug TBA  
Any Age 2 TBA  
Strydenburg Any Age 1 605 625 595 680 700 4-Aug 6-Sep TBA  
Any Age 2 TBA  
Britstown Any Age 1 670 690 660 750 770 11-Sep 13-Sep TBA 2 JOK
Any Age 2 TBA  
Hanover Any Age 1 660 680 660 730 770 18-Sep 20-Sep TBA  
Any Age 2 TBA  
Victria Wes Any Age 1 760 795 750 845 865 25-Sep 27-Sep TBA  
Any Age 2 TBA  
Drie Susters Any Age 1 820 840 810 900 925 2-Oct 4-Oct TBA EOK
Any Age 2 TBA  

Feedback from SANPO

SANPO feedback on the PSWU's Hosting of the SANPO AGM

Thanks to all that made this posible



STREEK / REGION: K

16-04-2014        

SANPO

POSBUS 70542

MIEDERPARK

POTCHEFSTROOM

2527

 

DIE VOORSITTER

PLATINUM SPESIALISTE WEDVLUG DUIWE UNIE

 

Beste Nico

 

Hiermee my gelukwensing vir die aanbied van ‘n baie  geslaagde SANPO ALGEMENE JAARVERGADERING.  Die wyse waarop dit gereĆ«l was deur jouself en die ander lede van die Groot Vyf strek tot julle eer.  My dank aan elkeen van u sowel as die gades wat julle vir die naweek afgestaan het om ons op so ‘n wonderlike wyse te trakteer.  Wees verseker dat elkeen wat oor my pad gekom het, baie positief berig. 

 

Ek is werklik ‘n trotse Streekverteenwoordiger.

 

Namens die dames bedank Susan julle ook vir ‘n aangename naweek se bederf en geleentheid tot rus en ontspanning.

 

My beste wense aan jou en al die lede van hierdie organisasie.

 

Groete

 

 


DES HUMPEL:  SANPO STREEKVERTEENWOORDIGER

STREEK K

TELEFOONNOMMER: 0823702869                                                   

FAKSNOMMER:  018-2972056