Friday 23 January 2015

Frans Gouws Veiling

Totale Uitverkoping van Frans Gouws
 
  Saterdag 31 Januarie 2015
 
vliegduiwe asook 'n paar stock duiwe wat nog beskikbaar was. As gevolg van Frans se gesondheid het hy besluit om 'n veiling te hou.
 
Sy prestasies oor die jare in Rustenburg Posduifklub spreek vanself en sy duiwe het oor die algemeen goed gevaar oor die middel en langafstande. In 2013 het Frans sy beste seisoen gehad en was in RPK Kortpad kampioen, Middelpad Kampioen en 2de in die langpad afdeling. Frans was in 2013 2de in Rustenburg Posduifklub en het die Klub kampioenskap verloor met 2 punte teen Jan Venter.
 
Sy uitslae in PSWU was as volg    2010  53ste
                                                       2011  9de
                                                          2012  48ste
                                                        2013  8ste
                                                         2014  18de
Op die veiling is - 6 klub wenners
Plek : Rustenburg Posduifklub, Olympia Park 
 
Besigtiging  begin om 10H00
Veiling begin om 12h00
 
Kontant kroeg sal beskikbaar wees asook iets om te eet.
Vir verdere navrae Kontak Jan Venter 0828014357 / Danie Schoonbee 0826190334